“Leia was a scared little German Shepherd puppy, but after puppy training classing she has become quite the sociolite! Baie dankie Petra wat jy als vir ons pups gedoen het die afgelope 6 weke. Hulle het so mooi geleer en goed gevorder!! We looked forward to every class as owners and I know that the pups loved it too!!! Ek sal jou klasse vir alle hondeliefhebbers en eienaars aanbeveel. Ons sien reeds uit na volgende jaar se training.”
